Doop 2021 08 08
Wees saam met ons en die Engele bly. Dané Gerber het vandag haar laat doop tot vergifnis van haar sondes en om beklee te word met Christus ons Here en by die liggaam bygevoeg te word.
Dané mag jou lewenspad in Christus met vreugde gevul wees.
Onder aan is ‘n kort film van die gebeurtenis. (Druk Esc om uit te gaan van film).
Be glad with us and the Angles. Dane’ Gerber was baptized today for the forgives of her sins and thus be clothed with Christ or Lord and be added to the Church as well.
May your live journey in Christ be filled with joy, Dane’.
Beneath is a short video clip of the event. (Press Esc to exit video)
Doop 2020 05 10 en 2020 08 02
Ons juig saam met Anton (Bassie) van Breda en Natasha O’Neil asook die Engele in die Hemel met die toevoeg van nog ‘n twee siele tot die Gemeente
We rejoices with Anton (Bassie) van Breda and Natasha O’Neil as well as the Angels in Heaven as another soul is added to the Church.
Ons kom nog die heletyd “Bymekaar” deur middel van Zoom
Dis darem ‘n riem onder die hart as ons mekaar nog kan sien en ondersteun, al was dit met die help van ‘n vreemde medium. Te danke aan tegnologie kon ons Zoom gebruik om ons Bybelstudie en Dienste te hou en so nog te groei in ons geloof. Die tyd het ook dan nou aangebreek dat ons weer by die gebou bymekaar kan kom. So sal die Zoom fasiliteit nog beskikbaar wees vir die van ons gene wat ver is of dalk siek is.